1883—1890: Duitsers beset Suidwes-Afrika en Duits-Oos-Afrika
2
1886
1886—1886: Gereformeerde Gemeente Vryburg gestig
1886—1886: NG Gemeente Roossenekal gestig Afgestig van Middelburg. Dorp is vernoem na Kommandante Roos en Senekal wat in die Mapochse oorlog gesneuwel het.
1886—1886: Stigting van Predikante-Sendingvereniging
1886—1886: Ontdekking van gouddraende gesteentes by Ferreira se kamp Hierdie kamp het later ontwikkel tot Johannesburg
3
1887
1887—1887: Brittanje verower Zoeloeland
1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
17 Mei 1887—17 Mei 1887: NG Gemeente Johannesburg gestig
2 Jun 1887—2 Jun 1887: Pres Paul Kruger magtig die bou van `n spoorlyn na Delagoabaai Die spoorlyn sou die ZAR toegang tot `n hawe bied.
2 Nov 1887—2 Nov 1887: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dullstroom gestig
4
1888
1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Venterskroon gestig
1888—1888: NG Gemeente Cedarville gestig Afgestig van Barkly-Oos
1888—1888: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bosmansrust gestig
1888—1888: NG Gemeente Schweitzer-Reneke gestig Dorp is vernoem na Kaptein Schweitzer en Veldkornet Reyneke wat in die Koranna-oorlog van 1885 gesneuwel het.
1888—1888: Begin van sendingwerk in Malawi
1888—1888: De Beers Consolidated Mines Ltd gestig Cecil John Rhodes verenig Kimberley mynmaatskappye as `De Beers Consolidated Mines Ltd`
1888—1888: `British South Africa Company` gestig
1888—1888: `Rudd konsessie` word deur Lobengula onderteken
14 Apr 1888—14 Apr 1888: NG Gemeente Piet Retief gestig Afgestig van Wakkerstroom.
5
1889
1889—1889: Gereformeerde Gemeente Pietersburg gestig
1889—1889: NG Gemeente Kenhardt gestig Afgestig van Carnarvon
1889—1889: NG Gemeente Bethal gestig
1889—1889: NG Gemeente Amersfoort gestig Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes en dit is onbekend wanneer die gemeente wel gestig is.
9 Mrt 1889—9 Mrt 1889: NG Gemeente Barberton (Nou Nelspruit) gestig
Okt 1889—Okt 1889: NG Gemeente Klerksdorp gestig
26 Okt 1889—26 Okt 1889: NG Gemeente Carolina gestig
6
1890
1890—1890: Gereformeerde Gemeente Bethal gestig
1890—1890: Gereformeerde Gemeente Middelburg (Transvaal) gestig
1890—1890: NG Gemeente Elliot gestig Afgestig van Dordrecht/Barkly-Oos
1890—1890: Gereformeerde Gemeente Heidelberg gestig
1890—1890: NG Gemeente Adelaide gestig Afgestig van Glen Lynden
1890—1890: Eerste spoorlyn in Transvaal Vanaf Johannesburg tot by Boksburg
1890—1890: Spoorlyn strek vanaf die Kaap tot by Bloemfontein
1890—1890: `Pioneer Column` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset `Pioneer Column` van Rhodes se `British South Africa Company` vertrek vanaf Kimberley om Rhodesi? te beset
1890—1890: Totstandkoming van Vrouesendingbond
7 Jun 1890—7 Jun 1890: NG Gemeente Krugersdorp gestig Afgestig van Pretoria.
13 Des 1890—13 Des 1890: NG Gemeente Ventersburg gestig Afgestig van Winburg en Kroonstad.
7
1891
1891—1891: NG Gemeente Rondebosch gestig Afgestig van Wynberg
1891—1891: NG Gemeente De Nieuwe Kerk (Tamboerskloof) gestig Afgestig van Kaapstad
1891—1891: NG Gemeente Umtata gestig Afgestig van Dordrecht
1891—1891: Gereformeerde Gemeente Petrusburg gestig
1891—1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lichtenburg gestig
1891—1891: NG Gemeente Jamestown gestig Afgestig van Aliwal-Noord/Dordrecht
1891—1891: NG Gemeente Bothaville gestig
1891—1891: NG Gemeente Sterkstroom gestig Afgestig van Molteno
1891—1891: NG Gemeente Thaba `Nchu gestig Die naam beteken `Berg van die Nag`.
1891—1891: Stigting van Instituut vir Blindes; Worcester
1891—1891: Begin van sendingwerk by Morgenster in Mashonaland (Zimbabwe)
Nov 1891—Nov 1891: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp gestig
Des 1891—Des 1891: Inwyding van die Paardekraal Monument
8
1892
1892—1892: NG Gemeente Mafikeng gestig Afgestig van Vryburg
1892—1892: Spoorlyn na Johannesburg voltooi Daar was ook aansluitings vanaf Kaapstad; Port Elizabeth en Oos-Londen
1892—1892: Mankurwane van die Tlhaping oorlede
1892—1892: Stigting van Etiopiese Kerk
2 Feb 1892—2 Feb 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ventersdorp gestig
5 Apr 1892—5 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Chrissiesmeer gestig
26 Apr 1892—26 Apr 1892: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wolmaransstad gestig
29 Jul 1892—29 Jul 1892: NG Gemeente Petrusburg gestig
15 Okt 1892—15 Okt 1892: NG Gemeente Langlaagte gestig Afgestig van Johannesburg.
Nov 1892—Nov 1892: NG Gemeente Jagersfontein gestig Afgestig van Fauresmith.
9
1893
1893—1893: NG Gemeente Strydenburg gestig Afgestig van Hopetown/Philipstown/Prieska/Britstown
1893—1893: Gereformeerde Gemeente Lichtenburg gestig
1893—1893: Gereformeerde Gemeente Volksrust gestig
1893—1893: NG Gemeente Upington gestig Voor die stigting het lidmate buite die grense van bestaande gemeentes geval
1893—1893: NG Gemeente Rossville (Rhodes) gestig Afgestig van Barkly-Oos. Rossville is tans weer by Barkly-Oos ingeskakel
1893—1893: Aankoms van Mohandas (Mahatma) Ghandi in Durban
3 Okt 1893—3 Okt 1893: Rhodesi?rs verslaan die Matabele Die slag het op die oewer van die Imbambezi plaasgevind
10
1894
1894—1894: Glen Grey` Wet deur Kaapse parlement aangeneem Die wet se doel was om Swart arbeid en eiendom (grondbesit) te beheer
Jun 1894—Jun 1894: NG Gemeente Boksburg gestig
15 Jun 1894—15 Jun 1894: NG Gemeente Melmoth-Eshowe gestig Afgestig van Ladysmith. Die onderskeie dorpe was te klein om elk `n predikant te onderhou; gevolglik is daar `n gesamentlike gemeente gestig.
2 Nov 1894—2 Nov 1894: Spoorlyn tussen Delagoabaai (Maputo) en Johannesburg geopen
11
1895
1895—1895: NG Gemeente Vosburg gestig Afgestig van Carnarvon/Britstown/Victoria-Wes/Prieska
1895—1895: Die Pretoria - Delagoabaai spoorlyn deur die ZAR geopen
1895—1895: Brits Betsjoeanaland by die Kaapkolonie ingelyf
26 Feb 1895—26 Feb 1895: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg gestig
6 Sep 1895—6 Sep 1895: NG Gemeente Bulawayo gestig Eerste gemeente noord van die Limpoporivier.
9 Nov 1895—9 Nov 1895: NG Gemeente Enkeldoorn (in Suid Rhodesi? - nou Zimbabwe) gestig Daar was een groot doringboom waar die eerste laer getrek was.
29 Nov 1895—29 Nov 1895: NG Gemeente Zastron gestig Dorp is vernoem na die nooiensvan van Pres Brand se vrou.
16 Des 1895—16 Des 1895: Spoorlyn tussen Durban en Johannesburg geopen
29 Des 1895—2 Jan 1896: Die Jameson Inval Jameson val die Transvaal in met `n mag van ongeveer 500 manskappe. Die Boere bied weerstand teen die Jameson inval en Jameson gee op 2 Januarie 1896 by Doornkop oor.
12
1896
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Krugersdorp gestig
1896—1896: Gereformeerde Gemeente Lyciumville gestig
1896—1896: Montshiwa van die Rolong oorlede
1896—1896: Rinderpes epidemie versprei deur Afrika en veroorsaak groot verliese aan vee Die Rinderpes virus (RPV) is `n enkel-string RNA virus in die familie Paramyxoviridae; genus Morbillivirus.
1896—1896: Matabele Rebellie - Suid-Rhodesi?
1896—1897: Betsjoeanaland Veldtog/Galeshewe se Oorlog begin by Phokwane Dit versprei later na Langeberg
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind
13
1897
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Vryheid gestig
1897—1897: NG Gemeente Douglas gestig Afgestig van Griekwastad/Dutoitspan/Kimberley/Hopetown
1897—1897: NG Gemeente Nieuwoudtville gestig Afgestig van Calvinia
1897—1897: Gereformeerde Gemeente Tweespruit gestig
1897—1897: NG Gemeente Brandvlei gestig Afgestig van Calvinia/Kenhardt/Williston
1897—1897: Zoeloeland by Natal ingelyf
1897—1897: Spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo geopen
1897—1897: Luka Mothibi in Langeberg doodgemaak
4 Jan 1897—4 Jan 1897: Eerste motorvoertuig vertoon John Hess; `n sakeman; het `n Benz Voiturette ingevoer en dit by Berea Park in Pretoria ten toon gestel. Toegangsgeld van 2/6 (25 sent) is gehef. Pres Paul Kruger het `n uitnodiging vir `n rit in die motor van die hand gewys. Die motor is daarna in Johannesburg vertoon waarna dit aan `n sakeman van Johannesburg teen `n `aansienlike bedrag` verkoop is. Die motor is later gedurende die jaar deur `n brand verwoes.
18 Mrt 1897—18 Mrt 1897: 5000 Boere besluit om weerstand te bied teen die Britse anneksasie.
8 Jul 1897—8 Jul 1897: NG Gemeente Jeppestown gestig Afgestig van Johannesburg.
22 Nov 1897—22 Nov 1897: Nederduitsch Hervormde Gemeente Trichardtsfontein gestig
14
1898
1898—1898: NG Gemeente Christiana gestig Die gemeente was reeds vroe?r gestig maar is in 1898 herstig. Die rede vir die herstigting is onbekend; want alle dokumente is verbrand gedurende die Anglo-Boere oorlog.
1898—1898: Stigting van Kakamas-arbeidskolonie
2 Des 1898—2 Des 1898: NG Gemeente Trompsburg gestig
15
1899
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig Afgestig van Oudtshoorn
1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
1899—1899: Slag van Dundee
1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
1899—1899: Vroue-vredespetisie
1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig later weer ontbind
1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig later weer ontbind
28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag` Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)
1 Des 1899—1 Des 1899: Slag van Magersfontein
8 Des 1899—8 Des 1899: Slag van Lombard`s Kop
10 Des 1899—10 Des 1899: Slag van Stormberg
15 Des 1899—15 Des 1899: Slag van Colenso
16
1900
1900—1900: Begin van bediening aan buitelandse krygsgevangenes
1900—1900: Samesmelting van die `Union` en die `Castle Steamship Lines`
1900—1900: Sir Alfred Milner word goewerneur van die Kaapkolonie
1900—1900: Predikante vergadering by Stellenbosch
1900—1900: `The truth about the Boer and his church` word deur Kaapse predikante gepubliseer
6 Jan 1900—6 Jan 1900: Boere val Ladysmith aan
24 Jan 1900—25 Jan 1900: Slag van Spioenkop
5 Feb 1900—7 Feb 1900: Slag van Vaalkrantz
15 Feb 1900—15 Feb 1900: Kimberley ontset
18 Feb 1900—18 Feb 1900: Slag van Paardeberg Eerste groot Britse oorwinning in die oorlog
28 Feb 1900—28 Feb 1900: Ladysmith ontset
7 Mrt 1900—7 Mrt 1900: Slag van Poplar Grove
13 Mrt 1900—13 Mrt 1900: Bloemfontein ingeneem
14 Apr 1900—14 Apr 1900: Eerste Boere krygsgevangenes arriveer op St. Helena
1 Jun 1900—1 Jun 1900: Slag van Diamond Hill
Jul 1900—Aug 1900: Verskroeide-aarde beleid Hierdie beleid het die afbrand van boereplase gewettig
7 Des 1900—7 Des 1900: Emily Hobhouse vertrek na Suid-Afrika Emily Hobhouse was `n Engelse maatskaplike werker wat per boot na Suid-Afrika gekom het om vas te stel wat die toestande in die Britse konsentrasiekampe was in `n poging om die Anglo-Boereoorlog te be?indig
17
1901
1901—1901: Dood van Koningin Victoria
1901—1901: Builepes in Kaapstad
1901—1902: Aankoms van Britse onderwysers om in die konsentrasiekampe te onderrig 200 onderwysers arriveer vanaf Engeland om skool te gee in die Britse konsentrasiekampe. Hulle is gevolg deur nog 100 onderwysers vanaf Kanada; Nieu Zeeland en Australi?