|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1790 | - 1790—1800: Aanvalle op Khoisan
In gedokumenteerde aanvalle op `Bosjesmans` word 2000 - 3000 Khoisan doodgemaak
|
3 | 1794 | - 1794—1794: Aankoms van Ds MC Vos
Hy het sending bevorder
|
4 | 1795 | - 1795—1795: Opstande in Swellendam en Graaff-Reinet deur die Boere teen die VOC
Die swaar belaste boere aan die oosgrens distrikte; wat geen beskerming teen strooptogte van die owerheid ontvang het nie; het die amptenare van die VOC uitgeskop en hul eie onafhanklike regerings in Swellendam en Graaff-Reinet ingestel.
- 1795—1795: Stigting van die Londense Sendinggenootskap (LSG)
- 1795—1795: Stigting van die Metodistekerk in Brittanje
- 1795—1795: Vestiging van eerste Engelse kerke
- 29 Jan 1795—29 Jan 1795: Vrye Republiek van Graaff-Reinet gestig
- 18 Jun 1795—18 Jun 1795: Eerste Boere opstand teen die VOC
Vrye Republiek van Swellendam word gestig
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: Eerste Britse Besetting van die Kaap
Besetting is gedoen namens die Prins van Oranje; na die Slag van Muizenberg. Op hierdie stadium was daar meer slawe as Europese setlaars.
- 16 Sep 1795—16 Sep 1795: J. H. Craig aangestel as Goewerneur van die Kaap
Hy moes die Kolonie vir die Stadthouer Prins Willem V van Oranje teen die Franse beveilig
- 12 Nov 1795—12 Nov 1795: Brittanje neem die Republiek van Graaff-Reinet met mag in
|