|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1848 | - 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
|
3 | 1850 | - 1850—1853: Agtste Grensoorlog
|
4 | 1853 | - 1853—1853: NG Gemeente Darling gestig
Afgestig van Swartland
- 1853—1853: Instelling van Verteenwoordigende Raad aan die Kaap
- 1853—1853: Nedersettings van Queenstown en Seymour ontstaan
- 1853—1853: Nicolaas Waterboer word Griekwa Kaptein
- 1853—1853: Hopetown gestig
- 1853—1853: Biskop Colenso word Anglikaanse biskop in Natal
- 1853—1853: Stigting van Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHK)
- 1853—1853: `Union Steamship Line` gestig
- 19 Jan 1853—19 Jan 1853: NG Gemeente Robertson gestig
Afgestig van Swellendam
- 1 Okt 1853—1 Okt 1853: NG Gemeente Oudtshoorn gestig
Afgestig van George/Mosselbaai
|