Maria Roos

Maria Roos

Vroulik 1816 - 1849  (33 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
1816 
  • 1816—1816: Wesleyaanse Sending aan die Nama by Leliefontein
  • 1816—1816: Algemeen Reglement vir kerk in Nederland
  • 1816—1816: Kuruman Sending gevestig
    Sendelinge Read en Hamilton van die Londense Sending Genootskap; met Hendriks; Kakkerlak en Sedras vestig Kuruman Sending
  • 1816—1816: Shaka word Zoeloe-opperhoof
1817 
  • 1817—1817: NG Gemeente Uitenhage gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 1817—1817: Aankoms van Eerwaarde Robert Moffat
  • 1817—1817: Skotse ambagsman immigrante na die Kaap gebring
    Benjamin Moodie het ongeveer 200 Skotse ambagsmanne na die Kaap gebring
1818 
  • 1818—1818: NG Gemeente Cradock gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 1818—1818: Nedersettings aan die oorkant van die Oranjerivier ontstaan
  • 1818—1818: Stigting van Bybelgenootskap
  • 1818—1818: Beaufort-Wes gestig
  • 1818—1819: Vyfde Oosgrensoorlog tussen die Xhosa en blankes
    Grahamstad word deur Xhosas aangeval
1819 
  • 1819—1819: NG Gemeente Beaufort-Wes gestig
    Afgestig van Tulbagh/Graaff-Reinet
  • 1819—1819: NG Gemeente Hottentots-Holland (Somerset-Wes) gestig
    Afgestig van Stellenbosch.
  • 1819—1819: Aankoms in Suid-Afrika van dr John Phillip.
    Hy was `n Britse filantroop van die Londense Sending Genootskap
1820 
  • 1820—1820: Werwing van Skotse predikante
  • 1820—1820: Port Elizabeth vernoem deur Sir Rufane Donkin
  • 1820—1820: Worcester gestig
  • 1820—1820: Andries Waterboer verkies tot Griekwa Kaptein by Griekwastad
  • 1820—1820: James Read produseer die eerste boek in Setswana
  • 1820—1821: Aankoms van Britse Setlaars
    Ongeveer 5000 Britse Setlaars kom in Algoabaai (Port Elizabeth) aan en vestig in die Oos-Kaap
1821 
  • 1821—1821: NG Gemeente Worcester gestig
    Afgestig van Tulbagh
  • 1821—1821: Eerwaarde Robert Moffat verskuif na Kuruman
    Hy was in Namaqualand sedert 1817
1822 
  • 1822—1822: Aankoms van Ds Andrew Murray (Snr)
  • 5 Jul 1822—5 Jul 1822: Engels word die amptelike taal in die Kaapkolonie
    Die Angliseringsproses het ook die invoering van die Engelse regstelsel tot gevolg gehad
1823 
  • 1823—1823: Begin van Difaqane - Slag van Dithakong
    Manthatisi teruggedryf deur Tlhaping met behulp van die Griekwas. Tswana na die noorde en ooste hewiglik ontwrig deur Difaqane strooptogte.
  • 1823—1823: Aankoms van Ierse setlaars
    John Ingram het ongeveer 146 Ierse setlaars na die Kaap gebring
10 1824 
  • 1824—1824: George Thompson reis na die binneland
    Hy noem die Augrabies Watervalle `Cataract of King George`
  • 1824—1824: Begin van Lovedale Sending onder die Xhosa
  • 1824—1824: Bergenaar rebellie
  • 1824—1824: Eerste vuurtoring geopen
  • 1824—1824: Die Zoeloe-koning Shaka `ken toe; bemaak en verkoop` Port Natal
    Die Zoeloe-koning het dit verkoop aan Farewell en sy makkers
  • 1824—1824: Eerwaarde Robert Moffat begin sendingwerk op Kuruman
  • 1824—1824: Ds Abraham Faure begin `Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tijdschrift`
  • 1824—1824: Bouwerk aan die pad deur die Fransch Hoek Pas begin
  • 2 Nov 1824—2 Nov 1824: Eerste sinode van die Kaapse Kerk
11 1825 
  • 1825—1825: NG Gemeente Somerset-Oos gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet/Uitenhage
  • 1825—1825: Gedepresi?erde riksdaalder word omgeskakel na Britse Sterling
  • 1825—1825: Eerste stoomskip kom in Tafelbaai aan
  • 1825—1825: Die `Jubilee Park Cemetery` in Uitenhage in gebruik
  • 1825—1825: Die `Anglican St. Mary`s Collegiate Church` begin in Port Elizabeth
  • 10 Okt 1825—10 Okt 1825: Geboorte van Paul Kruger
    Hy het later President van die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) geword
12 1826 
  • 1826—1826: NG Gemeente Colesberg (Toverberg/Torenberg) gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet
  • 1826—1826: NG Gemeente Tijgerberg (Durbanville) gestig
    Afgestig van Kaapstad/Paarl/Swartland
  • 1826—1826: NG Gemeente Clanwilliam gestig
    Afgestig van Tulbagh/Swartland
  • 1826—1826: L Marquard as eerste sendeling van die Kaapse Kerk georden
  • 1826—1826: Adam Kok II vestig Philippolis Griekwa Kapteinskap
13 1827 
  • 5 Jan 1827—5 Jan 1827: NG Gemeente Glen Lynden (Bedford) gestig
    Afgestig van Somerset-Oos
14 1828 
  • 1828—1828: Geboorte van Dr Andrew Murray (Jnr)
  • 1828—1828: Hoogtepunt van Difaqane (Volksverskuiwing)
  • 1828—1828: Stigting van Zuid-Afrikaansch Athenaeum
    Die stigting het in die Groote Kerk plaasgevind. Dit het later ontwikkel tot die Universiteit van Kaapstad.
  • 1828—1828: Dood van Shaka Zoeloe
  • 1828—1828: Die `Union Chapel` gemeente in Port Elizabeth gestig
    Hierdie gemeente was deel van die Londense Sending Genootskap. Rekordhouding het in 1831 begin
  • 1828—1828: `St. Mary`s Cemetery` begin in Port Elizabeth
  • 1828—1828: Afskaffing van diskriminasie teen Koikoi deur Ordonnansie 50
15 1829 
  • 1829—1829: Paryse en Rynse Sendinggenootskappe begin sendingwerk
  • 20 Sep 1829—20 Sep 1829: NG Gemeente Wynberg gestig
    Afgestig van Kaapstad
  • 3 Okt 1829—3 Okt 1829: Opening van `SA College`
    Hierdie kollege het later die Universiteit van Kaapstad geword
16 1830 
  • 1830—1830: Eerwaarde Robert Moffat se drukpers word per ossewa na Kuruman vervoer
  • 1830—1830: Colesberg gestig
  • 1830—1830: Volle burgerregte toegeken aan Rooms Katolieke in die Kaap
  • 1830—1830: Pad oor Sir Lowry`s Pas geopen
17 1831 
  • 1831—1831: NG Gemeente Albanie gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1831—1831: Eerste publikasie van De Zuid Afrikaan (Ons Land)
  • 1831—1831: Eerste uitgawe van `Grahamstown Journal`
18 1833 
  • 1833—1833: NG Gemeente Piketberg (Piquetberg) gestig
    Afgestig van Clanwilliam/Swartland/Tulbagh
  • 1833—1833: Paryse Sendinggenootskap begin werksaamhede onder Basoeto`s
  • 1833—1833: Slawerny deur die hele Britse Ryk afgeskaf
    Die Britse Regering het kompensasie aan die Trekboere in die Kaap Kolonie vir die 35;000 slawe aangebied. Dit is egter slegs in Londen uitbetaal wat dit prakties onmoontlik vir die meerderheid slawe-eienaars gemaak het om hul vergoeding op te eis. `n Kombinasie van faktore: die Angliseringsbeleid; die invoer van die Engelse regstelsel en die blykbaar nimmereindigende oorlo? met die Xhosas was die grootste dryfveer vir die Groot Trek.
  • 1833—1839: Ongeveer 750 jeugdiges as leerjongens na die Kaap gebring
19 1834 
  • 1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap gestig
  • 1834—1834: Instelling van die Wetgewende Raad
  • 1834—1834: King William`s Town gestig
  • 1834—1834: Die `Anglican St. John`s Church` in Bathurst gebou
    Begrafnisrekords strek terug na 1823
  • 1834—1834: Kerk bedien vrygestelde slawe
  • 1834—1834: Berlynse Sendinggenootskap vestig sendingstasie by Bethulie
  • 1834—1834: `Afscheiding` in Nederland
  • 1834—1834: Port Natal hernoem na Durban
  • 1834—1835: Andrew Smith met kunstenaar Charles Davidson Bell reis in die binneland
  • Des 1834—Des 1834: Amptelike Vrystelling van slawe
    Hulle bly egter `leerjongens` vir 4 jaar
20 1835 
  • 1835—1836: Begin van die Groot Trek
    Louis Trichardt; Hans van Rensburg en Andries Potgieter trek noord
21 1836 
  • 1836—1836: James Alexander reis deur Namakwaland
  • 1836—1836: Potgieter se trekkers verslaan die Ndebele by die Slag van Vegkop
  • 1836—1836: Die Groot Trek bereik die omgewing van Transvaal en Vrystaat
  • 2 Des 1836—2 Des 1836: Eerste Voortrekker-regering verkies onder leierskap van Gerrit Maritz
22 1837 
  • 1837—1837: Port Elizabeth; Cradock en Colesberg word selfstandig
    Afsonderlike administratiewe distrikte is aan hulle toegeken.
  • 1837—1837: Buitengewone sinodesitting keur die Groot Trek af
  • 1837—1837: Piet Retief publiseer sy `Manifesto`
  • 1837—1837: Andries Potgieter en Piet Uys verslaan die Ndebele by Mosega
    Potgieter en Uys is deur die Rolong en Griekwa stamme gehelp
  • 1837—1837: Eerste kerkraad en leraar van die Voortrekkers
  • 1837—1837: Eerste Rooms-Katolieke biskop aangestel
  • 1837—1837: Louis Trichardt se Trek arriveer in Lourenco Marques (nou Maputo)
  • 28 Mrt 1837—28 Mrt 1837: Piet Retief en sy Trek verlaat die Kaapkolonie
    Retief het sy geselskap oor die Drakensberge na Natal geneem.
23 1838 
  • 1838—1838: Berlynse Sendinggenootskap begin sendingwerk by Zoar
  • 1838—1838: `Russell Road (Hyman`s kloof) Cemetery` in Port Elizabeth gestig
  • 1838—1838: Pietermaritzburg gestig
  • 4 Des 1838—4 Des 1838: Britte beset Port Natal
  • 16 Des 1838—16 Des 1838: Slag van Bloedrivier
    Na die dood van Retief het Andries Pretorius die leierskap-vakuum gevul met die hoop om vir vrede te onderhandel indien Dingaan die grond sou toeken wat hy aan Retief beloof het. Toe Dingaan in reaksie hierop egter sowat 12000 Zoeloe krygers (impis) uitstuur om die groep Voortrekkers aan te val; het die Voortrekkers hulself op 16 Desember 1838 by die Slag van Nacomerivier (ook genoem die Slag van Bloedrivier) verdedig waartydens die Voortrekkers die oormag Zoeloe impis verslaan het.
  • 22 Des 1838—22 Des 1838: Potchefstroom gestig
    Eerste Boere-dorp
24 1839 
  • 1839—1839: NG Gemeente Riversdal gestig
    Afgestig van Swellendam
  • 1839—1839: Eerste Kaapse Superintendent-generaal van Onderwys
  • 1839—1839: Republiek Natalia gestig
  • 3 Jan 1839—3 Jan 1839: NG Gemeente Pietermaritzburg gestig
    Eerw Erasmus Smit; `n voormalige sendeling van die Londense Sendinggenootskap; is deur `goewerneur` Piet Retief as die eerste leraar van die `reisende gemeente van die Gereformeerde Kerk na Port Natal` op 21 Mei 1837 aan die trekkers voorgestel.
  • 22 Mrt 1839—22 Mrt 1839: NG Gemeente Bredasdorp gestig
    Afgestig van Swellendam/Caledon
25 1840 
  • 1840—1840: NG Gemeente Wagenmakersvallei (Wellington) gestig
    Afgestig van Paarl
  • 1840—1840: Sendeling-ontdekkingsreisiger; dr David Livingstone; kom in Kaapstad aan
    Hy vertrek op reis deur Kuruman na Sentraal Afrika
  • 1840—1840: Die `Anglican St. Katherine`s Church` in Uitenhage gestig
  • 1840—1850: Kommersi?le wolboere in Karoo
    Uitbreiding van kommersi?le wolboere in Karoo transformeer die koloniale ekonomie. Die Pedi migreer om op Kaapse plase te werk
  • 16 Okt 1840—16 Okt 1840: Potchefstroom; Winburg en Natalia smelt saam tot `n enkele Boerestaat
26 1841 
  • 1841—1841: Oprigting van eerste sinagoge in Suid-Afrika
  • 1841—1841: Metodiste Kerk in Port Elizabeth gestig
  • 1841—1841: NG Gemeente Winburg gestig
    Eerste Vrystaatse gemeente
  • 1841—1841: Voortrekker Raad in Potchefstroom gevestig
  • 16 Jan 1841—16 Jan 1841: NG Gemeente Winburg gestig
    Ds Lindley; `n Presbiteriaanse Sendeling; word die eerste leraar van die Voortrekkerkerk. Hy woon in Natal en in 1842; op pad na Potchefstroom; bevestig hy die eerste kerkrade van Winburg en Potchefstroom en doop ook 331 kinders.
27 1842 
  • 1842—1842: NG Gemeente Prins Albert gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 1842—1842: Dick King se rit te perd vanaf Durban na Grahamstad
  • 1842—1842: Sinode besluit op benaming van Nederduitse Gereformeerde Kerk
  • 1842—1842: Reglement van 1842 maak kerk vryer van staatsinmenging
  • 1842—1842: Britse anneksasie van Natal
  • 1842—1843: Oorlog tussen die Britte en die Boere in Natal
  • 26 Mrt 1842—26 Mrt 1842: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potchefstroom gestig
  • 27 Mrt 1842—27 Mrt 1842: NG Gemeente Mooirivier (Potchefstroom) gestig
    Die Voortrekker Volksraad het bepaal dat `twee gemeentes wes en drie oos van die Drakensberge gestig moet word`. Ds Daniel Lindley het nuwe lidmate op 26/27 Maart 1842 bevestig en dit word beskou as die stigtingsdatum.
28 1843 
  • 1843—1843: NG Gemeente Kruisvallei gestig
    Afgestig van Tulbagh a.g.v. `n skeuring. In 1935 is die gemeente weer met Tulbagh verenig.
  • 1843—1843: NG Gemeente Richmond gestig
    Afgestig van Graaff-Reinet/Beaufort-Wes
  • 1843—1843: Ordonnansie 7 vervang De Mist se kerkorde
29 1844 
  • 1844—1844: NG Gemeente Victoria-Wes gestig
    Afgestig van Beaufort-Wes
  • 1844—1844: Toegang tot grond verander vanaf verpagte eiendom na volle of vrye besit
  • 1844—1844: Victoria-Wes gestig
  • 1844—1844: Hendrik Potgieter vestig hom in Delagoabaai
  • Apr 1844—Apr 1844: Boere van Natal vestig hulle in Potchefstroom
    Die Boere het hulle daar gevestig nadat hulle die Drakensberge oorgesteek het
30 1845 
  • 1845—1845: NG Gemeente Franschhoek gestig
    Afgestig van Paarl
  • 1845—1845: NG Gemeente Mosselbaai gestig
    Afgestig van George
  • 1845—1845: Berlynse Sendinggenootskap stig buite-stasie onder die Korana by Pniel
  • 1845—1845: Natal word `n outonome distrik van die Kaapkolonie
  • 1845—1845: Slag van Zwartkoppies
  • 1845—1845: Mothibi van die Tlhaping oorlede
  • 1845—1845: Ohrigstad gestig
31 1846 
  • 1846—1846: NG Gemeente Burgersdorp gestig
    Afgestig van Colesberg/Cradock
  • 1846—1846: Bloemfontein gestig
  • 1846—1846: Stigting van Evangeliese Alliansie
  • 1846—1847: Setlaars arriveer vanaf Buenos Aires; Argentini?
    Ongeveer 103 setlaars arriveer in Port Elizabeth vanaf oorlog-geteisterde Buenos Aires; Argentini?
  • 1846—1848: Sewende Grensoorlog tussen die Xhosa en blankes
    Hierdie oorlog staan ook bekend as die `Oorlog van die Byl`.
32 1847 
  • 1847—1847: Rynse sendeling Christoph Alheit verskuif na Schietfontein (Carnarvon)
  • 1847—1847: Opening van Montagu Pas
  • 1847—1847: Eerste Sinodale Sendingkommissie aangewys
  • 1847—1847: Victoria-Oos en Brits Kaffraria geannekseer as deel van die Kaapkolonie
  • 1847—1847: Koloniale grens uitgebrei na die Oranjerivier
  • 1847—1847: Suikerrietplantasies begin in Natal
  • 1847—1847: Oos Londen gestig
  • 19 Jan 1847—19 Jan 1847: NG Gemeente Calvinia (Hantam) gestig
    Afgestig van Clanwilliam
33 1848 
  • 1848—1848: NG Gemeente Humansdorp gestig
    Afgestig van Uitenhage
  • 1848—1848: Slag van Boomplaats
  • 1848—1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
    Ds Andrew Murray (Jnr) was die eerste leraar
  • 1848—1848: Soutpansberg (later Schoemansdal) gestig
  • 1848—1848: Aankoms van R Gray
    Hy was die eerste Anglikaanse biskop
  • 1848—1854: Oranjerivier Soewereiniteit
  • 26 Jan 1848—26 Jan 1848: NG Gemeente Napier gestig
    Afgestig van Bredasdorp/Caledon
  • 3 Feb 1848—3 Feb 1848: Britte; onder leiding van Sir Harry Smith; annekseer die Vrystaat
  • 1 Mrt 1848—1 Mrt 1848: NG Gemeente Fauresmith gestig
    Die gemeente het aanvanklik bekend gestaan as `De Gemeente aan de Rietrivier`.
  • 23 Mrt 1848—23 Mrt 1848: Ongeveer 163 Duitse setlaars arriveer in Natal
    Hulle het bekend gestaan as die Bergthiel Setlaars
  • 25 Nov 1848—25 Nov 1848: NG Gemeente Smithfield gestig
  • 30 Nov 1848—30 Nov 1848: NG Gemeente Bloemfontein gestig
34 1849 
  • 1849—1849: NG Gemeente Harrismith gestig
  • 1849—1849: Stigting van `De Gereformeerde Kerkbode`
    Amptelike nuusblad van die NG Kerk
  • 1849—1849: Eerste Joodse Gemeente in Kaapstad gestig
  • 1849—1850: Die Byrne Setlaars arriveer in Natal
    Anders as die 1820-setlaars; was hierdie immigrante tipies van die middel- en ho?r-middelstand; en hoofsaaklik uit die noorde van Engeland afkomstig. Hierdie groep het ook klaarblyklik sterker bande as die 1820-setlaars met Brittanje behou.