1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig later weer ontbind
2
1896
1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig later weer ontbind
3
1899
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Wolmaransstad gestig
1899—1899: Gereformeerde Gemeente Zeerust gestig
1899—1899: NG Gemeente De Rust gestig Afgestig van Oudtshoorn
1899—1899: NG Gemeente Loxton gestig Afgestig van Beaufort-Wes/Carnarvon/Victoria-Wes
1899—1899: Imperiale Pennie Posgeld deur die Kaapkolonie aanvaar
1899—1899: Slag van Dundee
1899—1899: Opstel van Adres oor Oorlog deur die Kaapse Moderatuur Hierdie adres is aan die Britse Ho? Kommissaris gerig
1899—1899: Vroue-vredespetisie
1899—1899: Omvattende oorlogsbediening deur die NG Kerk
1899—1899: Vrystaatse sinode aanvaar verantwoordelikheid vir sendingwerk in Zambi?
1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig later weer ontbind
1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig later weer ontbind
28 Feb 1899—28 Feb 1899: NG Gemeente Germiston gestig Afgestig van Boksburg. Ene Mnr Jack het saam met `n mnr Simmer `n goudmyn in die gebied bedryf en die dorp is na mnr Jack se geboorteplaas naby Glasgow in Skotland vernoem.
20 Aug 1899—20 Aug 1899: Biddag vir Vrede
2 Okt 1899—2 Okt 1899: Slag van Elandslaagte
3 Okt 1899—3 Okt 1899: Generaal Redvers Buller kom in Kaapstad aan
12 Okt 1899—3 Mei 1902: Anglo-Boere Oorlog Hierdie was die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste skoot van die oorlog is op 1899/10/13 deur `n Coetzee by Kraaipanstasie; sowat 40 myl (64 kilometer) suid van Mafeking; afgevuur. Vroue en kinders het die meeste gely. Amptelik het 27 927 mense in die konsentrasiekampe gesterf wat meer was as die gesamentlike ongevalle van die Britte en Boere op die slagvelde.
13 Okt 1899—13 Okt 1899: Boere val Natal binne
14 Okt 1899—14 Okt 1899: Beleg van Mafikeng en Kimberley begin Beleg van Kekewich by Kimberley en Baden-Powell by Mafeking
20 Okt 1899—20 Okt 1899: Slag van Talana Penn Symons beheer die slag by Talana. M?ller gee oor.
24 Okt 1899—24 Okt 1899: Slag van Rietfontein
30 Okt 1899—30 Okt 1899: `Droewige Maandag` Joubert uitoorl? White by die Slag van Ladysmith (Modderspruit) en Carleton word gedwing om oor te gee by Nicholson`s Nek
2 Nov 1899—2 Nov 1899: Beleg van Ladysmith White se magte aanvaar die beleg van Ladysmith
23 Nov 1899—23 Nov 1899: Slag van Belmont
25 Nov 1899—25 Nov 1899: Slag van Graspan (Enslin)
28 Nov 1899—28 Nov 1899: Slag van Modderrivier (Tweeriviere)