|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 3 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang `n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was `n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
|
2 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
3 | 1873 | - 1873—1873: NG Gemeente Frankfort gestig
Die landmeter; Albert von Gordon; bied gratis opmeting aan mits die dorp na sy geboortedorp in Duitsland vernoem word. Frankfort beteken `vrye vesting`.
- 1873—1873: NG Gemeente Philipstown gestig
Afgestig van Colesberg
- 1873—1873: Goud in die Lydenburg distrik in die Transvaal ontdek
- 1873—1873: Griekwaland-Wes as `n Britse kolonie geproklammeer
- 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
- 22 Feb 1873—22 Feb 1873: NG Gemeente Calitzdorp gestig
Afgestig van Oudtshoorn
- 19 Apr 1873—19 Apr 1873: NG Gemeente Barkly-Oos gestig
Afgestig van Lady Grey/Dordrecht
- Mei 1873—Mei 1873: NG Gemeente Heilbron gestig
Afgestig van Kroonstad.
|
4 | 1874 | - 1874—1874: NG Gemeente Carnavon (Schietfontein) gestig
Afgestig van Victoria-Wes. Blankes in die omgewing is eers deur die Rynse sendelinge bearbei
- 1874—1874: NG Gemeente Bultfontein gestig
Alle dokumente is tydens die Anglo-Boere oorlog verwoes.
- 1874—1874: Spoorweglyn vanaf Port Elizabeth na Uitenhage geopen
- 1874—1874: Kollege in Stellenbosch gestig
Dit het later `Victoria College` geword. Vandag is dit die Universiteit van Stellenbosch
- 1874—1874: Stigting van `Christelijke Jongelieden Vereniging`
|