Anna Sophia Elizabeth van Dyk

Anna Sophia Elizabeth van Dyk

Vroulik 1925 - 1953  (28 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1887 
  • 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
    later weer ontbind
1896 
  • 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
    later weer ontbind
1899 
  • 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
    later weer ontbind
  • 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
    later weer ontbind
1909 
  • 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
    later weer ontbind
1914 
  • 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
    later weer ontbind
  • 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
    later weer ontbind
1919 
  • 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
    later weer ontbind
1922 
  • 1922—1990: Gereformeerde Gemeente Durban word gestig
    Dit ontbind en herstig in 1990 by samesmelting van Durban gemeentes
1924 
  • 1924—1939: James Barry Munnik Hertzog (1866-1942) word Eerste Minister van Suid-Afrika
  • 1924—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Oos gestig
    later weer ontbind
  • 1924—1997: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Noord gestig
    later weer ontbind
  • 1924—2002: Gereformeerde Gemeente Johannesburg gestig
    later weer ontbind
1925 
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Oos-Londen gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Kroonstad gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Sannieshof gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Koffiefontein gestig
  • 1925—1925: Gereformeerde Gemeente Pietermaritzburg gestig
  • 1925—1925: Suid-Afrika verander na die goudstandaard
  • 1925—1925: Erkenning van Afrikaans as `n amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika
  • 23 Apr 1925—23 Apr 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Durban gestig
  • 15 Mei 1925—15 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Schweizer-Reneke gestig
  • 16 Mei 1925—16 Mei 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Losberg gestig
  • 1 Jun 1925—1 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Parys gestig
  • 6 Jun 1925—6 Jun 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brakpan gestig
  • 22 Okt 1925—22 Okt 1925: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pietermaritzburg gestig
10 1926 
  • 1926—1926: Gereformeerde Gemeente Maclear-Elliot gestig
  • 1926—1926: Gereformeerde Gemeente Brakpan gestig
  • 1926—1965: Gereformeerde Gemeente Stegi gestig
    later weer ontbind
  • 1926—1990: Gereformeerde Gemeente Indwe gestig
    later weer ontbind
  • 22 Mei 1926—22 Mei 1926: Nederduitsch Hervormde Gemeente Delmas gestig
  • 8 Jun 1926—8 Jun 1926: Emily Hobhouse oorlede
    Emily Hobhouse se as is by die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe.
11 1927 
  • 1927—1927: Gereformeerde Gemeente Louis Trichardt gestig
  • 1927—1927: Gereformeerde Gemeente Ventersdorp gestig
  • 1927—1995: Gereformeerde Gemeente Vereeniging gestig
    later weer ontbind
  • 26 Mrt 1927—26 Mrt 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lydenburg gestig
  • Apr 1927—Apr 1927: African Broadcasting Corporation (ABC)
    Die welgestelde Schlesinger Organisasie; het met regeringstoestemming die ABC gestig. Die ABC het alleenreg tot uitsendings gekry.
  • 16 Apr 1927—16 Apr 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Witbank gestig
  • 28 Mei 1927—28 Mei 1927: Nederduitsch Hervormde Gemeente Brits gestig
12 1928 
  • 1928—1928: Gereformeerde Gemeente Potgietersrus gestig
  • 1928—1928: Tweede W?reldsendingkonferensie
  • 1928—1928: Begin van die Du Plessis-kerkstryd
  • 3 Mei 1928—3 Mei 1928: Unievlag gehys vir die eerste maal
    Die vlag is vir die eerste maal gehys; tesame met die Union Jack. Na `n lang dispuut is voorgestel dat die ontwerp di? een sal wees van die oranje; wit en blou Prinsenvlag van die oudste administrasie aan die Kaap in 1652; tesame met `n sentrale ontwerp bestaande uit die vlae van die Transvaalse en Oranje Vrystaatse republieke asook di? van die Union Jack.
13 1929 
  • 1929—1929: Gereformeerde Gemeente Port Elizabeth gestig
  • 1929—1929: Begin van opleiding van leraars vir die NGSK
  • 15 Mei 1929—15 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Turffontein gestig
  • 18 Mei 1929—18 Mei 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Newlands gestig
  • 27 Jul 1929—27 Jul 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Mafeking gestig
  • 24 Aug 1929—24 Aug 1929: Nederduitsch Hervormde Gemeente Glencoe gestig
14 1930 
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Suid gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Oos gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Aranos gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Outjo gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Gobabis gestig
  • 1930—1930: Gereformeerde Gemeente Laeveld gestig
  • 1930—1930: Blanke vroue verkry stemreg
  • 1930—1999: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Wes gestig
    later weer ontbind
  • 5 Jul 1930—5 Jul 1930: Nederduitsch Hervormde Gemeente Witrivier gestig
  • 10 Okt 1930—10 Okt 1930: Universiteit van Pretoria kom tot stand
    Die Universiteit het ontwikkel uit die Transvaalse Universiteitskollege (TUK).
15 1931 
  • 1931—1931: Gereformeerde Gemeente Goeie Hoop gestig
  • 1931—1931: Gereformeerde Gemeente Witbank gestig
  • 1931—1931: Nederduitsch Hervormde Gemeente Midrand gestig
  • 1931—1931: Opening van die Minnie Hofmeyr-skool vir maatskaplike werksters; Worcester
  • 30 Jun 1931—30 Jun 1931: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vliegepoort gestig
16 1932 
  • 1932—1932: Burgerlike hofbeslissing in die Du Plessis-saak
  • Jan 1932—Jan 1932: Lugposdiens tussen Suid-Afrika en Brittanje ingestel
  • Feb 1932—Feb 1932: Draadlose telefoonkommunikasie gevestig tussen Brittanje en Suid-Afrika
  • 24 Mei 1932—24 Mei 1932: Nederduitsch Hervormde Gemeente Boksburg gestig
17 1933 
  • 1933—1933: Gereformeerde Gemeente Odendaalsrus gestig
  • 1933—1933: Hoogtepunt van die ekonomiese depressie
  • 1933—1933: Eerste volledige Afrikaanse Bybelvertaling
  • 1933—1933: Suid-Afrika Huis in Londen geopen
  • 29 Jul 1933—29 Jul 1933: Nederduitsch Hervormde Gemeente Van Der Hoff gestig
18 1934 
  • 1934—1934: Gereformeerde Gemeente Eendracht gestig
  • 1934—1934: Union Airways` deur die Regering aangekoop
  • 1934—1934: LM Radio
    CJ McHarry; `n Suid-Afrikaner; het met uitsendings in Portugees Oos Afrika begin en Suid-Afrikaners kon die Portugese stemme hoor wat die bekende `Aquis Lourenco Margues - Radio Clube de Mocambique` aankondig. Handelsuitsendings is gedurende 1935 ingevoer. Nuwe bestuur het in 1947 oorgeneem en begin om uitsendings na Suid-Afrika te stuur. Die SAUK het in 1972 beheer oorgeneem.
  • Okt 1934—Okt 1934: Nederduitsch Hervormde Gemeente Noordelike Pretoria gestig
19 1935 
  • 1935—1935: Gereformeerde Gemeente Springs gestig
  • 1935—1935: Gereformeerde Gemeente Benoni gestig
  • 25 Mei 1935—25 Mei 1935: Nederduitsch Hervormde Gemeente Belfast gestig
  • 23 Nov 1935—23 Nov 1935: Nederduitsch Hervormde Gemeente Sabie gestig
20 1936 
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Kimberley gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Boksburg gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Keetmanshoop gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Brits gestig
  • 1936—1936: Gereformeerde Gemeente Queenstown gestig
  • 1936—1936: Stigting van die SA Raad van Kerke (SARK)
  • 1936—1936: Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie
    Weens finansi?le probleme wat die ABC ondervind het; het die regering `n ondersoek gelas na alle aspekte van uitsendings; wat tot die stigting van die SAUK gelei het. Dit was `n voorvereiste dat Afrikaans; naas Engels; binne een jaar een van die uitsaaitale moes wees.
  • 9 Apr 1936—9 Apr 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Morgenzon gestig
  • 24 Apr 1936—24 Apr 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Christiana gestig
  • 15 Mei 1936—15 Mei 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Springs gestig
  • 23 Mei 1936—23 Mei 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bothaville gestig
  • Aug 1936—Aug 1936: Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) gestig
  • 5 Des 1936—5 Des 1936: Nederduitsch Hervormde Gemeente Carolina gestig
21 1937 
  • 1937—1937: Gereformeerde Gemeente Windhoek gestig
  • 1937—1937: Stigting van die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria
  • 6 Mrt 1937—6 Mrt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Oos-Londen gestig
  • 20 Mrt 1937—20 Mrt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Bloemfontein gestig
  • 26 Jun 1937—26 Jun 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ebenha?zer gestig
  • 3 Aug 1937—3 Aug 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Otjiwarongo gestig
  • 7 Aug 1937—7 Aug 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Hendrina gestig
  • 4 Sep 1937—4 Sep 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Grootfontein gestig
  • 3 Okt 1937—3 Okt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Gobabis gestig
  • 16 Okt 1937—16 Okt 1937: Nederduitsch Hervormde Gemeente Van Warmelo gestig
22 1938 
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Drieviersboom gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Delmas gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Harrismith gestig
  • 1938—1938: Gereformeerde Gemeente Innesdal gestig
  • 1938—1938: Groot Trek Eeufeesvieringe
    Simboliese Ossewatrek
  • 1938—1967: Gereformeerde Gemeente Waterkloof gestig
    later weer ontbind
  • 8 Jan 1938—8 Jan 1938: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ottosdal gestig
  • 19 Aug 1938—19 Aug 1938: Nederduitsch Hervormde Gemeente Rust Der Winter gestig
  • 16 Des 1938—16 Des 1938: Hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument
23 1939 
  • 1939—1939: Gereformeerde Gemeente Alberton gestig
  • 1939—1939: Gereformeerde Gemeente Koedoesrant gestig
  • 1939—1948: Jan Christiaan Smuts se tweede termyn as Eerste Minister van Suid-Afrika
  • Apr 1939—Apr 1939: Nederduitsch Hervormde Gemeente Noordwestelike Pretoria gestig
  • 3 Apr 1939—3 Apr 1939: Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria-Noord gestig
  • 20 Mei 1939—20 Mei 1939: Nederduitsch Hervormde Gemeente Silverton gestig
  • Sep 1939—8 Mei 1945: Tweede W?reldoorlog
    Op 1 September 1939 val Duitse magte Pole binne. Teen 1941 beheer Hitler die hele Europa behalwe Engeland. Op 6 Junie 1944; D-Dag; land die Geallieerdes in Normandi?. Op 2 Mei 1945 kondig die Duitse radio die dood van Hitler aan: Gesneuwel. Voorlopige akte van Duitse oorgawe is op 8 Mei 1945 onderteken; wat die oorlog in Europa be?indig. Die oorlog sou egter nog in die Ooste tot later in die jaar voortwoed totdat atoombomme op 6 en 9 Augustus respektiewelik op Hirosjima en Nagasaki gegooi is.
  • 9 Sep 1939—9 Sep 1939: Nederduitsch Hervormde Gemeente Zuurfontein gestig
  • 30 Des 1939—30 Des 1939: Nederduitsch Hervormde Gemeente Dordrecht gestig
24 1940 
  • 1940—1940: Gereformeerde Gemeente Daspoort gestig
  • 1940—1940: Gereformeerde Gemeente Groblersdal gestig
  • 1940—1940: Gereformeerde Gemeente Viljoenskroon gestig
  • 2 Jul 1940—2 Jul 1940: Nederduitsch Hervormde Gemeente Kaapstad gestig
  • 17 Aug 1940—17 Aug 1940: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vaalharts gestig
  • 25 Okt 1940—25 Okt 1940: Nederduitsch Hervormde Gemeente Roodepoort gestig
25 1941 
  • 1941—1941: Gereformeerde Gemeente Reitz gestig
  • 1941—1941: Onttrekking van die NG Kerk van die SA Raad van Kerke
  • 1941—1941: Suid-Afrikaanse Magte neem Mega in Suidelike Abyssini? in
  • Apr 1941—Apr 1941: Suid-Afrikaanse Magte arriveer in Egipte
  • 10 Mei 1941—10 Mei 1941: Nederduitsch Hervormde Gemeente Waterval Boven gestig
  • 17 Mei 1941—17 Mei 1941: Nederduitsch Hervormde Gemeente Benoryn gestig
  • 20 Jul 1941—20 Jul 1941: Nederduitsch Hervormde Gemeente Molopo gestig
  • 1 Aug 1941—1 Aug 1941: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ruskoppies gestig
  • Nov 1941—Nov 1941: Heldeweerstand deur Suid-Afrikaanse Magte by Sidi Resegh
26 1942 
  • 1942—1942: Gereformeerde Gemeente Magol gestig
  • 1942—1942: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Noord gestig
  • 1942—1942: Gereformeerde Gemeente Vleuels gestig
  • 1942—1942: Gereformeerde Gemeente Mafikeng gestig
  • 25 Feb 1942—25 Feb 1942: Nederduitsch Hervormde Gemeente Johannesburg-Wes gestig
  • 20 Apr 1942—20 Apr 1942: Nederduitsch Hervormde Gemeente Krugersdorp-Wes gestig
  • 2 Jun 1942—2 Jun 1942: Oorgawe van Tobruk
    Generaal HB Klopper het Tobruk op hierdie dag aan Generaal Erwin Rommel; wat die bynaam `Woestynjakkals` gehad het; oorgegee. 35000 Soldate is gevange geneem waaronder daar 10722 Suid-Afrikaners was.
27 1943 
  • 1943—1943: Gereformeerde Gemeente Grootfontein gestig
  • 1943—1943: Gereformeerde Gemeente Eloffsdal gestig
  • 1943—1943: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Wonderboom-Suid gestig
  • 1943—2003: Gereformeerde Gemeente Florida gestig
    later weer ontbind
  • 13 Feb 1943—13 Feb 1943: Nederduitsch Hervormde Gemeente Outjo gestig
  • 29 Mei 1943—29 Mei 1943: Nederduitsch Hervormde Gemeente Naboomspruit gestig
  • 12 Jun 1943—12 Jun 1943: Nederduitsch Hervormde Gemeente Ladysmith gestig
  • 7 Aug 1943—7 Aug 1943: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vryburg gestig
28 1944 
  • 1944—1944: 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie lei die 8ste Weermag offensief in Itali?
    Suid-Afrikaners is eerste magte om Florence binne te gaan; ondersteun deur vleuels 3; 7 en 8 van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Die Suid-Afrikaanse Lugmag het `n oorheersende rol in die Geallieerdes se lugoffensief oor Itali? gespeel toe die RAF aldaar onttrek is vir hul ondersteuningsrol met `Operation Overlord`; die inval in Normandi?.
  • 1944—1944: Publikasie van die Psalm- en Gesangeboek in Afrikaans
  • 1944—1944: Verduistering in Kaapstad word opgehef
  • 13 Mei 1944—13 Mei 1944: Nederduitsch Hervormde Gemeente Nelspruit gestig
  • 26 Mei 1944—26 Mei 1944: Nederduitsch Hervormde Gemeente Marble Hall gestig
  • 27 Mei 1944—27 Mei 1944: Nederduitsch Hervormde Gemeente Greylingstad gestig
29 1945 
  • 1945—1945: Gereformeerde Gemeente Vaalharts gestig
  • 1945—1945: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Wes gestig
  • 1945—1945: Gereformeerde Gemeente Magalakwin gestig
  • 1945—1945: Gereformeerde Gemeente Uitschot gestig
  • 1945—1945: Gereformeerde Gemeente Barnerton gestig
  • 1945—1945: Suid-Afrikaanse Magte neem Monte Sole en Monte Caprara in
    Suid-Afrikaanse Magte neem Monte Sole en Monte Caprara in; wat die weg na Bologna blokkeer. Sedert die begin van oorlog tot op 5 Maart 1945 is meer as 1 500 Suid-Afrikaanse soldate met medaljes vereer; 2386 is eervol vermeld en 330 is aangeprys
  • 16 Jan 1945—16 Jan 1945: Nederduitsch Hervormde Gemeente Stella gestig
  • 24 Feb 1945—24 Feb 1945: Nederduitsch Hervormde Gemeente Koster gestig
  • 30 Mrt 1945—30 Mrt 1945: Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose gestig
  • 17 Apr 1945—17 Apr 1945: 34 mense dood en 90 beseer in `n ontploffing van die Groot Magasyn in Pretoria
  • 28 Apr 1945—28 Apr 1945: Nederduitsch Hervormde Gemeente Breyten gestig
  • 8 Jun 1945—8 Jun 1945: Nederduitsch Hervormde Gemeente Stoffberg gestig
  • 2 Des 1945—1958: Adv JG (Hans) Strijdom word Eerste Minister van Suid-Afrika
30 1946 
  • 1946—1946: Gereformeerde Gemeente Primrose gestig
  • 1946—1946: Stigting van die Gereformeerde Ekumeniese Sinode
  • 1946—1997: Gereformeerde Gemeente Philipvale gestig
    later weer ontbind
  • 30 Mrt 1946—30 Mrt 1946: Nederduitsch Hervormde Gemeente Alberton gestig
  • 1 Mei 1946—1 Mei 1946: Nederduitsch Hervormde Gemeente Petoria-Wes gestig
  • 9 Sep 1946—9 Sep 1946: Nederduitsch Hervormde Gemeente Wonderfontein gestig
31 1947 
  • 1947—1947: Gereformeerde Gemeente Nelspruit gestig
  • 1947—1947: Gereformeerde Gemeente Henneman gestig
  • 1947—1947: Gereformeerde Gemeente Ladysmith gestig
  • 1947—1947: Gereformeerde Gemeente Kempton Park gestig
  • 1947—1947: Besoek van die Britse koningshuis
  • 15 Mrt 1947—15 Mrt 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Makwassie gestig
  • 15 Mrt 1947—15 Mrt 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Leeudoringstad gestig
  • 27 Apr 1947—27 Apr 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Kroonstad gestig
  • 10 Mei 1947—10 Mei 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Randburg gestig
  • 2 Jun 1947—2 Jun 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Villieria gestig
  • 23 Aug 1947—23 Aug 1947: Nederduitsch Hervormde Gemeente Marikana gestig
32 1948 
  • 1948—1948: Gereformeerde Gemeente Elandskraal gestig
  • 1948—1948: Gereformeerde Gemeente Nigel gestig
  • 1948—1948: Stigting van die W?reldraad van Kerke
  • 1948—1973: Gereformeerde Gemeente Ghanzi gestig
    later weer ontbind
  • 19 Mrt 1948—19 Mrt 1948: Nederduitsch Hervormde Gemeente Potchefstroom-Noord gestig
  • 25 Mei 1948—25 Mei 1948: Nasionale Party wen verkiesing
    Bekend as die begin van die Apartheidsera
  • 28 Mei 1948—1954: Dani?l Francois Malan (1874-1959) word Eerste Minister van Suid-Afrika
33 1949 
  • 1949—1949: Gereformeerde Gemeente Bloemfontein-Oos gestig
  • 1949—1949: Gereformeerde Gemeente Pretoria-Brooklyn gestig
  • 1949—1949: Gereformeerde Gemeente Dani?lskuil gestig
  • 1949—1949: Gereformeerde Gemeente Potchefstroom-Noord gestig
  • 1949—1949: Wet op Gemengde Huwelike word aanvaar
  • 1949—1969: Gereformeerde Gemeente Nkana/Koperstreek gestig
    later weer ontbind
  • 1949—1993: Gereformeerde Gemeente Rustenburg-Noord gestig
    later weer ontbind
  • 12 Mei 1949—12 Mei 1949: Nederduitsch Hervormde Gemeente Nigel gestig
  • 16 Des 1949—16 Des 1949: Inwyding van die Voortrekkermonument
34 1950 
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Linden gestig
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Welkom gestig
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Glencoe gestig
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Randfontein gestig
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Bloemhof gestig
  • 1950—1950: Gereformeerde Gemeente Die Kandelaar gestig
  • 1950—1950: Kommunisme word in Suid-Afrika onwettig verklaar
  • 1950—1950: Groepsgebiedewet en Wet op Bevolkingsregistrasie word hoekstene van Apartheid
  • 1950—1950: Wet op Bantoe-owerhede word aanvaar
  • 1950—2002: Gereformeerde Gemeente Noupoort gestig
    later weer ontbind
  • 18 Mrt 1950—18 Mrt 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Vanderbijlpark gestig
  • 25 Mrt 1950—25 Mrt 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Meyerton gestig
  • 9 Apr 1950—9 Apr 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Kimberley gestig
  • Mei 1950—Mei 1950: Springbok Radio
    Romantiese vervolgverhale en luisteraarsdeelname het baie gewild geword met hierdie derde uitsaaidiens in Suid-Afrika.
  • 1 Mei 1950—1 Mei 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Melville gestig
  • 3 Mei 1950—3 Mei 1950: Eerste Suid-Afrikaanse W?reld Bokskampioen
    Vic Toweel het die eerste Suid-Afrikaner geword wat `n w?reld bokstitel kon verower en wel in die Kapokgewig afdeling. Hy het Manuel Ortiz met punte verslaan in `n geveg oor 15 rondes wat by die Wembley Stadion beslis is.
  • 2 Jun 1950—2 Jun 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Sundra gestig
  • 5 Aug 1950—5 Aug 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente St Helena gestig
  • 24 Aug 1950—24 Aug 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Derdepoort gestig
  • 1 Sep 1950—1 Sep 1950: Jan Smuts oorlede
  • 25 Nov 1950—25 Nov 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Windhoek gestig
  • 2 Des 1950—2 Des 1950: Nederduitsch Hervormde Gemeente Tsumeb gestig
35 1951 
  • 14 Mei 1951—14 Mei 1951: Bruin mense verloor hul stemreg
36 1952 
  • 1952—1952: Van Riebeeckfees
  • 1952—1952: Wette op Aparte Geriewe en Bantoe-onderwys word aanvaar
  • 8 Feb 1952—8 Feb 1952: Elizabeth word Koningin van Engeland
    Na die afsterwe van haar vader; George VI; op 6 Februarie 1952 word sy die monarg.