|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1887 | - 1887—2002: Gereformeerde Gemeente Sterkstroom gestig
later weer ontbind
|
2 | 1896 | - 1896—1986: Gereformeerde Gemeente Johannesburg-Mayfair gestig
later weer ontbind
|
3 | 1899 | - 1899—1979: Gereformeerde Gemeente Elliot gestig
later weer ontbind
- 1899—2003: Gereformeerde Gemeente Jamestown gestig
later weer ontbind
|
4 | 1909 | - 1909—1966: Gereformeerde Gemeente Eldoret gestig
later weer ontbind
|
5 | 1910 | - 1910—1919: Louis Botha dien as eerste Premier van Suid-Afrika
|
6 | 1914 | - 1914—1984: Gereformeerde Gemeente Harare gestig
later weer ontbind
- 1914—1995: Gereformeerde Gemeente Hofmeyr gestig
later weer ontbind
|
7 | 1919 | - 1919—1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Lusaka gestig
- 1919—1919: Gereformeerde Gemeente Ficksburg gestig
- 1919—1919: Gereformeerde Gemeente Kuruman gestig
- 1919—1924: Jan Christiaan Smuts (1870-1950) word Eerste Minister van Suid-Afrika
- 1919—1980: Gereformeerde Gemeente Lusaka gestig
later weer ontbind
- Mei 1919—Mei 1919: Eerste uitgawe van die Landbou Weekblad
- 3 Mei 1919—3 Mei 1919: Nederduitsch Hervormde Gemeente Roossenekal
- 3 Sep 1919—3 Sep 1919: Generaal Hertzog lei die Vryheidsdeputasie na Versailles
Sy doel was om herstel van die Boererepublieke te eis
- 10 Nov 1919—10 Nov 1919: Afrikaans word vir die eerste keer in die Kerk gebruik
|
8 | 1920 | - 1920—1920: Gereformeerde Gemeente Bethlehem gestig
- 4 Feb 1920—20 Mrt 1920: Eerste vlug tussen Londen en Kaapstad
Die `London Daily Mail` het `n prysgeld van ?10;000 uitgeloof vir die eerste vlug tussen Londen en Kaapstad. Helperus Andreas (Pierre) van Ryneveld en Christopher Joseph Quintin Brand het die uitdaging aanvaar. Vier ander spanne het ook tot die wedren toegetree. Die Suid-Afrikaners het om 07:00 op 4 Februarie in hul `Silver Queen` opgestyg. Op 11 Februarie by Aswan neergestort en is binne 11 dae met `n nuwe vliegtuig deur die RAF in Ka?ro voorsien. Stort weer op 6 Maart buite Bulawayo in hul `Silver Queen II` neer. Ontvang weer `n nuwe vliegtuig en land om 16:00 op 20 Maart by Wynberg Vliegveld in Kaapstad. Hulle het nooit die prysgeld ontvang nie omrede die vlug nie in een vliegtuig voltooi is nie. Nie een van die ander 4 spanne het die vlug voltooi nie.
|