|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1870 | - 1870—1884: Wilhelm Bleek en Lucy Lloyd voer onderhoude met Xam gevangenes in Kaapstad
|
2 | 1873 | - 1873—1875: Mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars
Ongeveer 3 300 mans; vroue en kinders arriveer as landbou setlaars of arbeiders vir openbare werke
|
3 | 1875 | - 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Venterstad gestig
- 1875—1875: Gereformeerde Gemeente Piet Retief gestig
- 1875—1875: Swart Vlag Rebellie deur wit delwers by Kimberley
- 1875—1875: Vrywillige Beginsel in Kaapse Parlement aanvaar
- 17 Jun 1875—17 Jun 1875: NG Gemeente Brandfort gestig
- 26 Jul 1875—26 Jul 1875: NG Gemeente Noorder-Paarl gestig
Afgestig van Paarl
- 14 Aug 1875—14 Aug 1875: Genootskap van Regte Afrikaners gestig
Stigting het aan huis van Gideon Malherbe in Paarl plaasgevind
|
4 | 1876 | - 1876—1876: NG Gemeente Maraisburg-Hofmeyr gestig
Afgestig van Burgersdorp/Cradock
- 1876—1876: Solomon Tshekisho Plaatje gebore
Hy het later `n belangrike tolk geword tydens die Anglo-Boere Oorlog
- 26 Jan 1876—26 Jan 1876: NG Gemeente Steynsburg gestig
Afgestig van Burgersdorp
- 10 Jun 1876—10 Jun 1876: NG Gemeente Steytlerville gestig
Afgestig van Uitenhage
- 27 Jul 1876—27 Jul 1876: NG Gemeente Lindley gestig
Afgestig van Bethlehem en Kroonstad.
|
5 | 1877 | - 1877—1877: NG Gemeente Vanrhynsdorp (Troe-Troe) gestig
Afgestig van Clanwilliam/Calvinia/Namakwaland
- 1877—1877: Gereformeerde Gemeente Parys gestig
- 1877—1877: Negende Oosgrensoorlog
- 1877—1877: Sendingwerk begin by Mochudi (Botswana)
- 1877—1877: Naturelle Lokasies` vir die Tswana tot stand gebring in Griekwaland-Wes
- 1877—1877: Opening van Sendinginstituut; Wellington
- 25 Jan 1877—25 Jan 1877: NG Gemeente Britstown gestig
Afgestig van Richmond/Victoria-Wes/Hopetown
- 12 Apr 1877—12 Apr 1877: Shepston annekseer die ZAR vir Brittanje
- 10 Mei 1877—10 Mei 1877: Paul Kruger lei `n deputasie na Brittanje om die vryheid van die ZAR te eis
|
6 | 1878 | - 1878—1878: NG Gemeente Williston (Amandelboom) gestig
Afgestig van Carnarvon. Die blanke inwoners is eers deur sendelinge bearbei.
- 1878—1878: NG Gemeente Nieu-Bethesda gestig
Afgestig van Graaff-Reinet
- 1878—1878: Walvisbaai as Britse gebied geproklammeer
- 1878—1878: Telegraafdiens tussen Natal en Transvaal ingestel
- 1878—1878: Einde van Negende (laaste) Oosgrensoorlog
- 1878—1878: Koegas wandade
- 1878—1879: Griekwaland-Wes Rebellie en Korana Oorlog
Gebeure val saam met soortgelyke konflikte elders in Suid-Afrika
- 23 Jan 1878—23 Jan 1878: Stigting van Normaalskool vir onderwysstudente; Kaapstad
- 1 Mrt 1878—1 Mrt 1878: NG Gemeente Prieska gestig
Afgestig van Victoria-Wes/Carnarvon
- 14 Mei 1878—14 Mei 1878: Paul Kruger lei `n tweede deputasie na Brittanje
Die doel van hierdie deputasie was om die vryheid van die ZAR te eis
- 3 Okt 1878—3 Okt 1878: De Afrikaner Bond gestig
Dit was `n nuwe politieke party
|
7 | 1879 | - 1879—1879: NG Gemeente Drieankerbaai (Groenpunt) gestig
Afgestig van Kaapstad
- 1879—1879: NG Gemeente Goudini (Rawsonville) gestig
Afgestig van Worcester
- 25 Feb 1879—25 Feb 1879: NG Gemeente Porterville gestig
Afgestig van Piketberg
- 3 Jul 1879—3 Jul 1879: NG Gemeente Senekal gestig
- Sep 1879—Sep 1879: Anglo-Zoeloe Oorlog begin
Veldslae van Isandhlwana; Rorke`s Drift en Ulundi
- 3 Des 1879—3 Des 1879: NG Gemeente Moorreesburg gestig
Afgestig van Swartland
|