Notas


Stamboom:  

Resultate 1,901 tot 1,950 van 9,203

      «Vorige «1 ... 35 36 37 38 39 40 41 42 43 ... 185» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
1901 Het kind Anna Dorothea
Geboren den 11de Augustus 1843
Gedoopt den 10 September 1843
Cradock
Vader Petrus Wilhemus Janze
Moeder Magdalina Cornelia Jooste
Getuigen Barend Johannis Janze
Anna Dorothea Smith
Jacobus Petrus Verster
Johanna Catharina Elizabeth van Dyk
Hendrik Johannis Janze
Pieter Cornelis Jacobus Jooste 
Verster, Jacobus Petrus Johannes (I3664)
 
1902 Het kind Catharina Johanna Maria geboren den 18 February 1818
Adriaan Chaarls de Beer Aletha Cathorina Bootha
Getuige Pieter Du Plesie
Helena Du Plooij
Daniel Jacobus Robertze
Anna Elizabetha De Beer
John Breed
Helena van de Merwe
is gedoopt den 19 April 1818 
de Beer, Catharina Johanna Maria (I2996)
 
1903 Het kind gedoop in Robertson:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-1964-D?i=255&cat=959431 
van Dyk, Margaretha Cornelia (I920)
 
1904 Het kind Martha Sophia
Geboren den 17 Mei 1842
Gedoopt den 11 Junij 1843
over Groot-Rivier
Vader Johannis Hendrik van Dijk
Moeder Charlotta Catharina Elof
Getuigen Ernst Hendrik Elof
Joachemina Catharina Pietersen
Douw Gerbrand Grobbelaar
Neeltje Christina Elof 
van Dyk, Martha Sophia (I6461)
 
1905 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
van Dyk, Johanna Petronella Magdalena (I3039)
 
1906 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
van Dyk, Judith Maria (I2993)
 
1907 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
Roets, Nicolaas Jacobus (I2994)
 
1908 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
Schoeman, Johannes Petrus (I3040)
 
1909 Het kind Petrus Jacobus
Geboren den 12 Mei 1843
Gedoopt den 11 Junij 1843
Cradock
Vader Christiaan Rudolf Opperman
Moeder Elizabeth Suzanna van Dijk
Getuigen Frederik Pieter Jacobus Botha
Maria Christina Pieternella Opperman
Christiaan Ernste Gerhardus Schutte
Anna Barbera Opperman 
Opperman, Petrus Jacobus (I20328)
 
1910 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Willem Johannes (I3253)
 
1911 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Wilana (I12036)
 
1912 Hier is fout met die al die vroue en kinders van Dyk, Frederik Rudolf (I6682)
 
1913 Hier is weer 'n rekord met "absent bij afvaart" as rede vir uitdienstreding. Saam met die ander, skep dit wel 'n bietjie die beeld van 'n jong seun wat kanse probeer vat waar hy dit kry - maar dat as die groot dag aanbreek, hy óf nie op die boot toegelaat word nie, óf iemand anders hom teenhou.

Ek is hier wel seker dat, indien dit ons Cornelis betref, hy heel waarskynlik nie saamgegaan het nie (i.p.v. op 'n ander skip geplaas is) - hy sou moeilik betyds teruggewees het vir sy volgende reis van Nederland na Suid-Afrika in April 1783 (en vir laasgenoemde reis is ons wel seker dat hy op die skip geklim het).
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1914 Hier is weer 'n rekord waarvan ek nie seker is of dit die regte Cornelis is nie - Cornelis van Dijk was 'n algemene naam en Amsterdam 'n groot plek.

Daar is egter 'n paar leidrade wat my laat dink dit is moontlik die korrekte persoon.

Die rede vir "uitdiensttreding" word gee as "absent bij afvaart". Dit kan beteken dat hy nie opgedaag het toe die skip vertrek het nie, óf dat hy op 'n ander skip geplaas is, óf dat daar besluit is dat hy nie geskik is om saam te gaan nie.

Gesien dat die VOC in hierdie tyd reeds baie verswak het, spekuleer ek dat hulle miskien makliker anderkant toe gekyk het as jong seuns wou aansluit. Dit kan wees dat die persoon wat op die dag by die skip gestaan het toe tog besluit het dat hierdie jong laatie nie saam mag gaan nie. Of hulle het hom op 'n ander skip geplaas. Of het sy ouers hom teengehou. Of, of, of - daar is baie redes waarom die wel die korrekte Cornelis is, wat bloot nie op daardie dag met hierdie skip gereis het nie.
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1915 Hier verskyn weereens 'n vreemde aantekening in die skeepsoldyboek (sien afbeelding) wat ek nog nie 100% kon ontsyfer en vertaal het nie. Dit moet wel duidelik wees dat Cornelis tog sommige van hierdie "het hy of het hy nie"-reise meegemaak het - teen 1788 was hy reeds aangestel as kaptein-luitenant van die Duifje.

Ek vermoed dat hy hierdie reis wel meegemaak het, al was dit slegs gedeeltelik. Een van die redes hiervoor is dat die ander konstabelsmaat op die skip, Johan David Piton (uit Mannheim, Duitsland) goeie vriende geword het met Cornelis. Hy sou later een van die getuies wees by die doop van Cornelis se eerste kind. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1916 Hierdie adres is die adres wat Catherine opgegee het. Die passasierslys van Cornelius het nie om 'n adres gevra nie. van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
1917 Hierdie huis is dieselfde eiendom (H1, eiendomsnommer 1174) wat Joost op een of ander manier aan beide Burgert en Christiaan Wijnants verkoop het. Alhoewel slegs die jaartal gegee word, is dit duidelik reeds na Burgert se dood (dit is ook as boedeltransaksie gemerk). Die eiendom verskyn egter nie in die boedelinventaris of vendurol nie.

Pogings om die oorspronklike aktes op te spoor is gaande. Dit sal hopelik ook kan verklaar hoe die eiendom in grote verdubbel het - in 1716 was dit 0.035 morgen, in 1721 was dit 0.076 morgen. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
1918 Hierdie inskrywings in die 1975 "Van Dyk boek" is foutiewelik onder Jacobus Johannes *04.08.1859 (Bl 274 g1 '96 j8 & Bl 275 j9 '96 i5) geplaas, die Jacobus Johannes op Bls 274 was nooit getroud nie.
Die misverstand het blykbaar ontstaan omdat Jacobus Philippus Johannes sy middelnaam weggelaat het by alle dokumentasie wat hy ingevul het; bv. Huwelik en dope van kinders. 
van Dyk, Jacobus Philippus Johannes (I1086)
 
1919 Hierdie is berekende geboortedatum soos aangee op haar begrafnisrekord: "oud 42 jaar 1 maand 25 dagen", met haar sterfte op 27 September 1802. Dit verskil van die doopdatum onder (soos verskyn in die 1975-Geslagsregister).

Beide word hier geplaas, tot tyd en wyl die oorspronklike dooprekord nog opgespoor moet word. 
van Dyk, Maria Magdalena (I1241)
 
1920 Hierdie is moontlik Mei. Ek sukkel om die bronteks goed te lees. du Plessis, Johannes Christiaan (I30614)
 
1921 Hierdie jaarlikse funksies is afkomstig van ander, soortgelyke kontrakte met die V.O.C. waarin Joost knegte huur om hom te help met die houtkappery. van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
1922 Hierdie persoon se bestaan word vermoed, maar is nog nie bevestig nie. van Dyk, Johan Christiaan (I19940)
 
1923 Hierdie persoon verskyn nie as 'n erfgenaam in Sara de Klerk se boedelinventaris nie, maar wel in SAG. Hy is dus óf oorlede voor haar dood, óf verkeerdelik deur die SAG aan hierdie paartjie as seun toegewys. Erasmus, Jacob (I11902)
 
1924 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Gesie Maria (I28826)
 
1925 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Katrina Elinor (I28825)
 
1926 Hierdie persoon word genoem in die testament van Geesje Maria Kotze -9878, as die moeder van ene Gesie Maria Kotze. Daar word dus vermoed dat sy verwant is aan Geesje Marie Kotze x Gideon Christiaan van Dyk, hetsy 'n ongehude dogter of 'n skoondogter, maar die spesifieke verband kon nog nie bevestig word nie.

Moontlik SAF 20:396 g7 Geesje Maria KOTZE
of [https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVC-X2MV]
of [https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVC-XG9R] 
Coetzee, Geesje Maria (I9878)
 
1927 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Gesie Maria (I28826)
 
1928 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Katrina Elinor (I28825)
 
1929 Hierdie profiel is geskep om Benjamin Johannes van Dyk en George Frederik van Dyk aanmekaar te kan koppel as broers. van Dyk, Plekhouer (I20490)
 
1930 Hierdie tog het van Texel, Nederlands tot aan die Kaap gegaan (en nie verder geseil na Indonesië nie).

Volgens VOCsite.nl, het die Duifje eers weer in 1791 vanaf die Kaap terug na Texel geseil: https://tinyurl.com/yda2ojqp
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1931 Hierdie vind plaas tussen die onderonsie tussen Tas en Van der Stel:

Saturdag den 20t'. S'morgens tamelijk weer, dezen morgen ben ik in geselschap met Mr. van der Bijl na Mr. du Toit gereeden, wij vonden hem niet 't huijs, want hij ten huijse van Matthijs Greef was geroepen, wij reeden derwaards, Mr. Appel quam ook daar alwaar ons vertelt wierde, dat op gisteren alle de vrijluijden aan de Caab tot Zwarten in Cluijs, door den boode bij den gouvernr. waren geroepen, alsse in 't Casteel verscheenen wierden ze met wijn, tabak enz: beschonken, toen haalde den goevernr. een schrift voor den dag, 't welk hij hen liet teekenen, de menschen waaren verbaast, niet wetende wat hier van de beduijdenisse was, egter hebben zij de teekening daar van niet derven wijgeren, 't zoude behelsen dat zij den gouvernr. voor een eerlijk man verclaren.

dog die zulx doen zijn schelmen, of 't moest weesen dat die menschen de verlooren eer van den gouverneur hadden gevonden, als dan zoud'et billik weesen, dat ze hem die weder quamen te geeven, dog mijns dunkens zijn alle die droefgeestige figuuren die den gouvernr. thans slaat, niet anders als doodstuijpen.

Mr. Greef was vrolijk zingende verschijde deunen helderop, dog de man was vol zoeten wijns, hij zeijde zijn kop liever te willen verliezen als voor den gouvernr. te teekenen, en hij hield ze voor vervloekte schelmen die voor den gouvernr. teekenden, en dit ging zoo verre dat hij ze de verdoe-
menisse toewenschte. nadat we daar ter plaatse een wijl gezeeten, eenige glasen wijn gedronken, en wat smookkruijd verbrand hadden, zijn we gereeden na 't huijs van Mr. du Toit, wij hielden daar 't namiddagmaal en reden toen na huijs. 
Greeff, Matthias SV-Prog (I2583)
 
1932 Hillcrest Hospitaal Jordaan, Anna Johanna Jacoba (I4202)
 
1933 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
Smit, Hilletje Aletta (I1523)
 
1934 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Gideon (I1173)
 
1935 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Hilletje Aletta Adriana (I1539)
 
1936 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Gideon (I1538)
 
1937 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Anna Catharina Hendrika (I1537)
 
1938 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Maria Catharina Johanna (I1536)
 
1939 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Johanna Francina (I1531)
 
1940 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Christoffel Johannes (I1527)
 
1941 Hilletje Aletta Smit se boedel is na haar dood geïnventariseer en deur die Weeskamer in beslag geneem ten voordele van haar erfgename.

Sien die aangehegde PDF vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Huibrecht (I1525)
 
1942 Historical Cemetery van Dyk, Hendrik Johannes (I10383)
 
1943 Historical Cemetery Mynhardt, Johanna Jacoba (I3354)
 
1944 Hoge (sien bron) noem Maagdeburg slegs as plek van herkoms, nie noodwendig geboorteplek nie. Geboortedatum my eie gissing. Greeff, Matthias SV-Prog (I2583)
 
1945 Holy Trinity Church Familie F3794
 
1946 Homansvlei van den Berg, Anna Maria (I219)
 
1947 Hospitaal van Dyk, Martha Maria (I16294)
 
1948 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Petronella Jacoba (I15234)
 
1949 Hospitaal Perold, Roeland Pieter (I11797)
 
1950 Hospitaal van Dyk, Jan Adriaan Jacobus Petrus (I11319)
 

      «Vorige «1 ... 35 36 37 38 39 40 41 42 43 ... 185» Volgende»