Resultate 3,101 tot 3,150 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
3101 | Op 6 Oktober 1733 is 'n deel van die besittings van oorlede burger Willem van Dijk tydens 'n vendusie verkoop (die res is op 2 November verkoop). Dat hy oorlede is, word duidelike gemeld: "sodanige goederen ... naargelaten en met 'er dood ontruijmt door den burger Willem van Dijk". Wie is dan die Willem van Dijk wat in 1754 met Isabella Hagedoorn trou? ************* MOOC10/3.75 (03.03.1729 Paardeberg) Burgert, Adam & Willem | van Dyk, Willem (I568)
|
3102 | Op 8 Januarie 1721 is Burgert se boedel wat deel gevorm het van sy Kaapse eiendom verkoop op vendusie. Soos ek verstaan is dit om die Weeskamer voldoende fondse te gee om vir sy kinders te kan sorg. (Burgert het sy testament, waarin hy die kinders se stiefma, Helena du Toit, as voog aanstel na sy dood, ongeldig verklaar.) Sien die aangehegde PDF vir die volledige transaksies. 'n Paar word hier onder uitgelig: Ene "Juffrouw van Dijk " het die volgende gekoop: 1 asgraaf met vuurtang 1 kapmes met yster "konvoor" 2 ysterpotte 12 "jatte" planke 4 balke 3 komberse 1 "kadel" 1 kis "met sijn bollen" Hierdie was moontlik sy dogter Susanna van Dyk. Haar man, Andries Mulder, verskyn ook as een van die kopers. 'n Ander moontlikheid is sy ander dogter, Maria. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
3103 | Op 9 April 1762 het Hendrik van Dyk die plaas Veelverjaagd van Reynier van Jaarsvelt gekoop. Ná Hendrik se dood het Johannes Groenwald op 30 Januarie 1770 die plaas van sy weduwee, Catharina Visagie gekoop. In sy boek Die Grondeienaars van Stellenbosch 1693-1860 (Stellenbosch Museum, 1979) vermoed Johannes van der Bijl dat die plaas vandag die plaas La Provence by Polkadraai is. Sien hier vir 'n kaart: https://gis.elsenburg.com/apps/cfm/?sl=&x=2125895.80&y=-4015247.28&z=16&bm=hybrid | van Dyk, Hendrik (I1015)
|
3104 | Op 9 April 1762 het Hendrik van Dyk die plaas Veelverjaagd van Reynier van Jaarsvelt gekoop. Ná Hendrik se dood het Johannes Groenwald op 30 Januarie 1770 die plaas van sy weduwee, Catharina Visagie gekoop. In sy boek Die Grondeienaars van Stellenbosch 1693-1860 (Stellenbosch Museum, 1979) vermoed Johannes van der Bijl dat die plaas vandag die plaas La Provence by Polkadraai is. Sien hier vir 'n kaart: https://gis.elsenburg.com/apps/cfm/?sl=&x=2125895.80&y=-4015247.28&z=16&bm=hybrid | Visagie, Catharina (I3885)
|
3105 | Op Albertus Barend Johannes van Dyk (1849-1912) se sterfkennis skryf sy vrou, Catharina Helena Gertruida de Goede, dat Albertus se ouers Gideon van Dyk en Johannes Maria Aletta Geldenhuys was. Duidelik bedoel sy hier Johanna Hendrika Maria Geldenhuys: sulke foute kom dikwels voor in 'n sterfkennis. Wat wel opmerklik is, is dat die Van Dyk-register Gideon van Dyk en Johanna Geldenhuys as die grootouers van Albertus het. In die register is Albertus se ouers Albertus Barend Johannes (Sr.) en Sara Johanna Maria Jacoba Thiart. Hoe dan nou? Indien daar geen ander kontrasterende inligting was nie, sou mens sonder probleme kon aanneem dat Catharina de Goede bloot die verkeerde ouers ingevul het toe sy haar oorlede man se sterfregister ingevul het. Dit gebeur meer dikwels as wat mens sou dink. Sake het egter 'n ander wending geneem toe Albertus Jr. se dooprekord opgespoor is. Daarin word die ouers duidelik genoem as Gidion van Dyk en Johanna Hendrika Maria Gildenhuis. Dit wil dus lyk asof Albertus Jr. inderdaad die seun was van Gideon en Johanna Geldenhuys. Hoekom het die register hom dan as die seun van Albertus Sr. en Sara Thiart? Die inligting kom oorspronklik uit die Van Dyk Geslagsregister wat in 1975 gepubliseer is. Dit sou nie die eerste keer wees wat 'n verkeerde familieverband daarin aangeneem is nie, maar daar is egter rede om versigtig te wees. Die opsteller van die 1975-register het die volgende inligting daarin geplaas: f4. Albertus Barend Johannes, * 30.6.1827, ≈ Swartland 28.10.1827, x Sara Johanna Maria Jacob THIART. Getal kinders onbekend, behalwe: g1. Albertus Barend Johannes, * 22.6.1879, ≈ Piketberg 11.11.1849, x 19.3.1872 Anna Sophia Hendrika KOTZE, xx 7.4.1874 Catharina Helena Gertruida de GOEDE Albertus Sr. se doopinligting verskyn korrek. Die opsteller het dus óf ook toegang tot die dooprekord gehad, óf die doopinligting van 'n familielid verkry. As hy toegang tot die dooprekord gehad het, waarom sou hy die verkeerde stel ouers genoteer het? Was dit bloot 'n fout, of het hy oor inligting beskik wat ons nie het nie? As hy die doopinligting van 'n familielid verkry het, is dit ook hier moontlik dat hy ekstra inligting gekry het m.b.t. die familie, wat hom genoop het om die kind onder Albertus Sr. en Sara Thiart te plaas. As mens verder sien dat Albertus Sr. en Sara Thiart verder geen kinders gehad het nie, is dit moontlik dat Sara Thiart tydens of kort na die bevalling van Albertus Jr. oorlede is, en dat die grootouers die kind aangeneem en grootgemaak het. Gideon en Johanna se dogter Hilletje is in 1844 gebore, dus kon Albertus Jr., wat in 1847 gebore is, maklik as 'n jonger boetie grootgemaak word. (Ons het al in die verlede teëgekom dat aanneem-ouers die kind doop, sonder dat die doopregister meld dat hulle die kind se aanneem ouers is.) Dit is natuurlik ook moontlik dat Albertus Jr. werklik Gideon en Johanna se biologiese seun was en dat die opsteller van die 1975-register 'n fout gemaak het wat ons goedsmoeds oorgeneem het. Ons is tans besig om die saak te ondersoek. Albertus is tans aan beide paartjies gekoppel as seun: biologiese seun van Albertus Sr. en aangenome seun van Gideon. Hierdie verwantskappe moet asb. as tentatief gesien word. | van Dyk, Albertus Barend Johannes (I3704)
|
3106 | Op die begrafnisrekord van Petrus Johannes, oftewel Piet, van Dyk, word genoem dat hy 18 maande oud was toe hy gesterf het. Dit suggereer dat hy ongeveer Feb. 1801 gebore is. Die doopdatum in die 1975-register is egter 10 Jan 1800. Dit kan nie korrek wees nie. Indien dit 'n fout van die opsteller van die register is, en die datum eintlik 1801 moes wees én die skrywer van die begrafnisrekord bedoen het "ongeveer" 18 maande, dan kan die doopdatum moontlik 10 Januarie 1801 wees. Sonder die oorspronklike rekord kan mens egter nie 'n gewysigde doopdatum as korrek aanvaar nie. | van Dyk, Petrus Johannes (I1385)
|
3107 | Op die plaas Koedoesfontein. "Die dag toe ek gevang is was daar 'n woeste geveg. Net waar jy kyk het die Engelse die huise aan die brand gesteek. Ganse is dood geslaan en aan hulle perde vas gemaak, hulle het 'n huis in gekom en die portrette stukkend geslaan. Hulle het ook Pressedent Kruger se portret stukkend geslaan en onbyvoeglikke woorde op hom gebesig." | Grobler, Elsje Aletta Cecilia (I5074)
|
3108 | Op Dinsdagoggend, 3 April 1691, het die Politieke Raad (die hoogste gesag van die VOC aan die Kaap de Goede Hoop) vergader. Die lede van die raad was dit eens dat 'n groot deel van die Raad al self benadeel is duer die "slordig en onordentlike" gekapte hout wat beskikbaar is - maar die hout is so sleg bewerk, dat dit nie bruikbaar is nie (dat dit voor die voete van die volk weggevoer moet word). Hierdie gebrek aan planke ens. daartoe sou lei dat huise, skure, stalle en ander nodige geboue, nie gebou sal kan word nie. Vir 'n geruime tyd al, het niemand aangebied om die gesaagde timmerhout teen vasgestelde pryse uit die Compagnie se bos te lewer nie. Daarom het Joost Pietersz en Borchard Pietersz van Isenberg, broers en vryburgers, woonagtig in die Kaapse distrik, hulle by die vergadering gemeld om toestemming te verkry om in die "Compagnie se bosch" in Houtbaai te gaan houtkap. Dit sou gebeur onder sekere voorwaardes en die kontrak sou vir vyf jaar wees en die hout sou te koop aangebied word aan die inwoners van die Kaapse distrik. Na "rijpe raadspleging" is eenstemmig besluit om aan Joost en Burgert se versoek te voldoen. Die kondisies en voorwaardes is as volg: 1. Dat hulle vir 'n tydperk van vyf jaar, met ingang van vandag, toegelaat sal word om in die Compagnie se bos, in Houtbaai geleë, allerhande timmerhout mag kap, saag en bewerk, volgens hulle diskresie ("so sij des best te raade sullen werden"). 2. Om hierdie voorreg te behou, moet hulle jaarlik aan die Edele Compagnie honderd stuks planken lewer - elk 10 voet lank en ten minste 1 voet breed. 3. As hulle hierdie voorreg verbeur, hulle jaarliks in die Compagnie se bos drieduisend jong eike bome moet plant (wat uit die Compagnie se "planterie" sal kom). 4. Die pryse waarteen hulle die hout mag verkoop is deur die Raad vasgestel en die broers mag hierdie prys nie oorskry nie. Sien gerus die aangehegde PDF om die volledige transkripsie te lees, met dank aan die uitstekende span by TANAP.net, wat al die resolusies getranskribeer het en op hul webwerf beskikbaar stel. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
3109 | Op Dinsdagoggend, 3 April 1691, het die Politieke Raad (die hoogste gesag van die VOC aan die Kaap de Goede Hoop) vergader. Die lede van die raad was dit eens dat 'n groot deel van die Raad al self benadeel is duer die "slordig en onordentlike" gekapte hout wat beskikbaar is - maar die hout is so sleg bewerk, dat dit nie bruikbaar is nie (dat dit voor die voete van die volk weggevoer moet word). Hierdie gebrek aan planke ens. daartoe sou lei dat huise, skure, stalle en ander nodige geboue, nie gebou sal kan word nie. Vir 'n geruime tyd al, het niemand aangebied om die gesaagde timmerhout teen vasgestelde pryse uit die Compagnie se bos te lewer nie. Daarom het Joost Pietersz en Borchard Pietersz van Isenberg, broers en vryburgers, woonagtig in die Kaapse distrik, hulle by die vergadering gemeld om toestemming te verkry om in die "Compagnie se bosch" in Houtbaai te gaan houtkap. Dit sou gebeur onder sekere voorwaardes en die kontrak sou vir vyf jaar wees en die hout sou te koop aangebied word aan die inwoners van die Kaapse distrik. Na "rijpe raadspleging" is eenstemmig besluit om aan Joost en Burgert se versoek te voldoen. Die kondisies en voorwaardes is as volg: 1. Dat hulle vir 'n tydperk van vyf jaar, met ingang van vandag, toegelaat sal word om in die Compagnie se bos, in Houtbaai geleë, allerhande timmerhout mag kap, saag en bewerk, volgens hulle diskresie ("so sij des best te raade sullen werden"). 2. Om hierdie voorreg te behou, moet hulle jaarlik aan die Edele Compagnie honderd stuks planken lewer - elk 10 voet lank en ten minste 1 voet breed. 3. As hulle hierdie voorreg verbeur, hulle jaarliks in die Compagnie se bos drieduisend jong eike bome moet plant (wat uit die Compagnie se "planterie" sal kom). 4. Die pryse waarteen hulle die hout mag verkoop is deur die Raad vasgestel en die broers mag hierdie prys nie oorskry nie. 1 Balk lang 22 voeten en thien a acht duijmen dik ƒ12:-:- 1 Bolle casijn hoog 4 1/2 voet en 3 1/2 voet wijd ƒ4:-:- 100 voeten plaaten ƒ12:08:- 100 voeten gording ƒ6:-:- 100 sparren ƒ18:12:- 100 latten ƒ2:-:- 1 Hoek-keeper 20 voeten lang ƒ3:-:- 1 voet planks in 't vierkant ƒ3:- :- 1 voet planks minder als een voet in 't vierkant ƒ2:08:- 1 spanrigel 17 voeten lang ƒ4:10:- 1 haane-balk van 9 voeten ƒ1:04:- 1 carbeel 5 1/2 voeten lang ƒ1:-:- 1 strijkbalk lang 20 voeten ƒ6:08:- 1 kromstijl lang 9 voeten ƒ3:-:- 1 scheerstijl 14 voeten lang ƒ1:08:- Die res vans die vergadering bespreek 'n ander saak. | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
3110 | Op haar dogter Aletta Jacoba ONGLEY se SK word sy aangegee as "Johanna Cecilia" en so ook op haar Siviele Sterfte. | van Dyk, Cecilia Johanna (I3067)
|
3111 | Op haar huweliksregister staan dat sy te Witbank, Standerton gebore is, maar Witbank het eers in 1890 ontstaan. Vermoedelik was dit op 'n plaas in die distrik van die latere Witbank was. | Botha, Anna Catharina Susanna (I7149)
|
3112 | Op haar seun Johan Hendrik Bakemeyer VAN DYK se sterfkennis word sy aangegee as 'n Hester Maria Magdelena OBERHOLZER | Jansen van Rensburg, Hester Maria Magdalena (I3014)
|
3113 | Op haar siviele sterfte word sy Sophia Johanna genoem. Daar het waarskynlik 'n fout ingesluip toe die dokument ingevul of oorgetik was. Alle ander gegewings of die dokument dui aan dat dit wel Cecilia Johanna sin is. | Muller, Cecilia Johanna (I20140)
|
3114 | Op haar SK en haar doop word haar pa gegee as Gideon Christiaan Matthys, maar uit alle ander dokumente is dit duidelik dat hy Gideon Christiaan Bester geheet het. Anna en haar man Gideon en ook hul een seun Gideon Christiaan Bester genoem. (Haar pa is vernoem na 'n vriend van sy ouers, genaamd Gideon Christiaan Bester. Laasgenoemde het ook op sy naamgenoot se doop verskyn.) . -- MERGED NOTE ------------ Haar ouderdom is verkeerdelik aangegee op haar SK en so ook is haar vader "Gideon Christiaan Bester" en nie "Gideon Christiaan Matthys" nie. | van Dyk, Anna Johanna Hendrika (I3793)
|
3115 | Op haar Verkorte Geboortesertifikaat wys dit sy is gebore die 25ste, maar volgens haar dogter Charline de Lange is dit die 24ste. Haar moeder het dit nooit laat korrigeer nie. | Wasserman, Dinah Muriel (I2229)
|
3116 | Op hierdie dag het Burgert Pietersz. van Dijk en Helena du Toit hulle gesamentlike testament opgestel. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
3117 | Op hierdie dag het sy en Nikolaus von Wielligh hulle testament opgestel. Sien die bron vir 'n skakel wat na die volledige dokument lei. | van Wyk, Elizabeth (I538)
|
3118 | Op hierdie dag is Willem van Dyk se nagelate vee en perde verkoop op 'n vendusie. Sien die aangehegde PDF-dokument vir volledige lys. | van Dyk, Willem (I568)
|
3119 | Op hierdie datum het Joost die slaaf Kinza (26 jaar oud) gekoop van Theunis Verweij vir Rds. 120. | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
3120 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Theresa (I3231)
|
3121 | Op Joseph Sybrand VAN DYK (1935-1963) se grafsteen staan daar geskryf: "Ter nagedagtenis aan my dierbare eggenoot en my pappie". Dus word die afgeleiding gemaak dat hy wel getroud was en 'n kind gehad het. Met die minimale gegewings word die kind se geslag ook "onbekend" gemaak tot verdere inligting bekend word. | van Dyk, Joseph Sybrand (I11333)
|
3122 | Op Joseph Sybrand VAN DYK (1935-1963) se grafsteen staan daar geskryf: "Ter nagedagtenis aan my dierbare eggenoot en my pappie". Dus word die afgeleiding gemaak dat hy wel getroud was en 'n kind gehad het. Met die minimale gegewings word die kind se geslag ook "onbekend" gemaak tot verdere inligting bekend word. | Bekker, Sarah Elizabeth (I3230)
|
3123 | Op Kommando | van Dyk, Sybrand Johannes (I6323)
|
3124 | Op moeder se SK word sy aangegee as Hermina Jacoba | van Dyk, Hermina Johanna (I3901)
|
3125 | Op Plaas nr. 15 | van Dyk, Johans Frederik (vroulik) (I7551)
|
3126 | Op sy huwelik inskrywing en ook by NAAIRS word hy aangegee as "Johannes Jacobus" | van Dyk, Jacobus Johannes (I1102)
|
3127 | Op sy moeder se SK word sy ouderdom as 2 maande aangegee. Sy SK wys hy was 7 maande oud met sy dood in 1932 wat onmoontlik is as sy moeder in 1930 oorlede is. | van Dyk, William (I5750)
|
3128 | Op sy seuns (Arrie en Petrus) se sterfkennisgewings word sy tweede naam aangegee as "Evert Blankebiele van Dyk". Blankebiele kom voor as 'n "van" in Nederland. | van Dyk, Evert Blankebiele SV-PROG 4 (I3591)
|
3129 | Op sy Siviel Sterfte wys dit hy was 40 jaar (*c1873) oud by afsterwe, wat waarskynlik verkeerdelik oorgedra is. | van Dyk, Daniël Johannes (I3150)
|
3130 | Op sy Siviele Sterfte het sy bejaarde skoonseun sy ouderdom by afsterwe as 94 jaar geskat. Ander artikels het hom *1815/1816 – 1920, maw 104 jaar oud. Sy een kleindogter, Vicki Andrist laat weet die volgende:Wat betref die George Lezar Miller. "As klein kind was ek vertel van die oupa wat as 'n stowaway in die Kaap beland het en 'n lewe vir homself gemaak het." | Miller, George Lezar (I10434)
|
3131 | Op sy skoonpa se SK word hy aangegee as "Steve van Dyk" | van Dyk, Sybrand (I12559)
|
3132 | Op sy sterfkennis gee sy vrou sy geboortedatum as 27 Augustus aan, maar op sy testament (wat hy onderteken het), is genoteer 28 Augustus. | Deetlefs, Nicolaas Cornelis (I7736)
|
3133 | Opsteller van die 1975 Van Dyk Boek | van Dyk, Johannes Hendrik (I5049)
|
3134 | Opsteller van die 1975 Van Dyk Boek | van Dyk, Johannes Hendrik (I5049)
|
3135 | Oskloof | van Dyk, Willem Stephanus (I4061)
|
3136 | Otdinary Tent | van Dyk, Johannes Jurgens (I10489)
|
3137 | OTTO-VAN DYK: Hulle doop twee kinders in NG Kerk. | van Dyk, Lourentia Christina Aletta (I2680)
|
3138 | OTTO-VAN DYK: Hulle doop twee kinders in NG Kerk. | Otto, Philippus Lodewikus (I2681)
|
3139 | Ouderdom op SK is 74jaar | van Dyk, Jozef (I10586)
|
3140 | Ouderdom tydens troue | van Dyk, Frans Johannes Jacobus (I10854)
|
3141 | Ouers is A.H. & L. van Dyk | van Dyk, Gerhardus Jacobus (I7009)
|
3142 | Ouers is John en Elizabeth van Dyk | van Dyk, Arthur John (I11351)
|
3143 | Oupa aan moederskant | Booysen, Johannes Petrus Nicolaas (I4066)
|
3144 | Overbergfamilies H J Engela - GSSA product Entry no 65230 Page 3316 d4 Jurgen Johannes VAN DYK (65226/x), > 01.09.1748 # >> Kinders (5): 65231, 65232, 65345,65346, 65347 x 1780, Christina Geertruy Margaretha NIEMAND (d.v. Michiel NIEMAND & Johanna Catharina (Meyhuyzen) MEYHUIZEN), * Caledon .02.1748, > Stellenbosch 25.04.1762, † Caledon 11.08.1835 | van Dyk, Jurgen Johannes (I202)
|
3145 | Overseer = Opsigter | van Dyk, Arie Johannes (I3941)
|
3146 | Paardeberg | Rademan, Christoffel Johannes (I10316)
|
3147 | Paardenberg Rivier, Riedakhuis | Swart, Anna Johan (I2549)
|
3148 | Paardeplaas | Smook, Christiaan Albertus Marthinus (I10685)
|
3149 | Palmietfontein | van Dyk, Frans Johannes Eloff (I4707)
|
3150 | Palmietfontein | van Dyk, Joseph Sybrand (I3187)
|